Ontsnap aan die gedruis van die alledaagse lewe en dompel jouself onder in die betowerende wêreld van Soetdoring Vakansie Plaas, waar die natuur rus en vrede ontmoet.
Begin 'n Wilde Avontuur
Resort | News

Soetdoring Vakansieplaas - Vereeniging, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord
Soetdoring Vakansie Plaas is in Lenteland, net buite Falconridge in Vereeniging geleë. Die karavaanpark wat ryk aan bome is, is in ‘n area geleë waar kampeerders kan wegbreek van die alledaagse rep en roer en na die rustigheid van die woud kan terugkeer. Selfsorg Boshuise: 2 x 2 dubbel beddens, 4 x 1 dubbel bed en 2 stapel beddens het ‘n yskas, 2-plaas gas stoof, rooster en ‘n ketel.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.