
Soetdoring Vakansie Plaas has an amazing lineup for their Paasnaweek from 18 to 21 April 2025!
Vark Naweek
1-3 Maart
Bespreek nou jou staanplek
Ons gaan n lekker varkie op die spit sit saam met pap,sous en n slaai teen n klein eksta fooitjie. kom geniet n heerlik naweek saam met ons,Varkie gaan ook hier wees en lekker speletjies speel met groot en klein. Bespreek vroegtuidig om teleurstelling te verkom. Skakel of epos ons vir bespreeking.